“Nogmaals baie dankie dat jy vir my ‘n nuwe ring gemaak het in 2 dae – dit is pragtig en ek kry soveel komplimente – sal jou voorwaar aanbeveel!”