“I’m really happy with the service I received from them. The best in Bloemfontein”
“The quality and professionality that we received from Louis at Heathorns was exceptional. The work done on my wedding ring is perfect. You will definitely see a returning customer.”
“Best service went back after 10 years….very pleased”
“Hi, wil net so baie dankie vir my hangertjie, wat jy reggemaak het… En dankie vir die PRYS daarvan… ek waardeer dit so baie!”
“Gelukkigste meisie ooit vandag!!! Kon nie vir n beter kwart eeu viering vra nie. So geseënd! Lief jou Mnr le Roux”
“Nogmaals baie dankie dat jy vir my ‘n nuwe ring gemaak het in 2 dae – dit is pragtig en ek kry soveel komplimente – sal jou voorwaar aanbeveel!”
“Baie dankie vir my pragtige ring, dis selfs mooier as die prentjie wat ek vir julle gewys het.”
“Duisende dankies vir al julle towenaars se goeie dienste!”
“Baie baie Dankie aanHeathorns Jewellers, wat beide my en Lourens se ringe gemaak het…”
“Dankie dankie dankie!!!!! My ring en Mia se armbandjie is so baie besonders!!!:):):):)”