“Baie baie dankie vir my stunning ring!!!!!! Dit is soooooo mooi!”

Elsie Maree

“Baie dankie ek waardeer dit opreg… Ek kry elke dag soveel komplimente oor my ring…”

Mar-Louise

“Die komplimente is oorweldigend. Almal sê hy is mooier as my trouring, baie baie dankie!”

Esna